#DieGrootTrek - Johan Marais (SA Snakebite Institute)

Loading player...
Met die hitte wat behoorlik sy kop uitsteek in Pretoria is dit nie al wat jy kan verwag gaan kop uitsteek nie. Johan kom gesels met Doepie en Nina oor die slang spesies wat algemeen voorkom in Pretoria. Ons kyk ook na hoe waar die mites is oor slangbyte en hoe om te voorkom dat hulle jou huis binnegaan.
11 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min