#JouGrootKuier - Stiaan Reynierse

Loading player...
Die week op Jou Groot Kuier is Stiaan Reynierse saam ons in die ateljee. Nie net het hy almal se asem weggeslaan met sy amazing akoesties optrede nie maar ons geroer met sy persoonlike storie van hoe hy verslawing oorkom het en ook wat die toekoms vir hom inhou.
2 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min