#JouGrootKuier - Neil Somers

Loading player...
Neil kom bederf ons met akoestiese weergawes van sy nuutste liedjies en het ook sy splinternuwe enkelsnit "Neonlig Nagdans" bekend kom stel en ons die voorreg gegee om dit vir die heel eerste keer ooit op radio te speel.
29 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min