#DieGrootTrek - Arnold Vosloo oor sy nuwe reeks Ludik

Loading player...
Die talentvolle Arnold Vosloo het gekuier by Doepie & Nina. Die Hollywood akteur is tans in Suid Afrika om sy nuwe Afrikaanse Netflix reeks "Ludik" te bemark. Arnold gee vir ons 'n bietjie insig oor hoe hy in hollywood beland het en ons loer ook in by sy mede Suid-Afrikaanse Aktrise Diaan Lawrenson en hoor hoe dit voel om teenoor Arnold te speel.
26 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min