#DieGrootTrek - Sean Davison (The Price of Mercy Boek)

Loading player...
Sean Davison is bekend as die man wat eers sy ma gehelp het met 'n genadedood en toe later 3 ander vriende. Na 3 jaar se huis-arres kan hy met die media gesels en sy storie vertel.
7 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min