#JouGrootKuier - Martin Bester & Loufi

Loading player...
Twee groot name in die afrikaanse musiek industrie kuier vandag op Jou Groot Kuier. Martin Bester en sy band voer vir ons Lilly Live op en Loufi wys hoe mens n rap los slaan met Wit Skoene.
1 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min