#JouGrootKuier - Jennifer Zamudio

Loading player...
Die mense is gaande oor Jennifer en dis maklik om te sien hoekom. Jen gesels lekker saam Doepie en Nina oor haar sang loopbaan en ook wat sy gedoen het voor sy begin sing het.
10 Jun 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min