#DieGrootTrek - 'n Dag in die lewe van (Christene Capendale)

Loading player...
Christine is 'n bak boek skrywer, kok en "Food Stylist". Ons gesels met haar oor hoe mens nuwe resepte ontwerk vir n boek, hoe sit mens so boek bymekaar en ook wat behels lekker eetgoed wat verkoop vir jou klein kos besigheid.
20 Jun 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min