#DieGrootTrek - Charne Kemp - Moord Op Pofadder

Loading player...
Journalis Charne Kemp het al die legkaart stukkies bymekaar gesit oor die huurmoord wat Suretha Brits op haar man Leon laat uitvoer het. Ons gesels oor haar boek "Moord op Pofadder" waarin sy al die feite bymekaar sit en ons vertel hoe hierdie tragiese verhaal afgespeel het.
17 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min