#GrootGeld met Thys van Everest Wealth (April)

Loading player...
Thys van Everest Wealth kuier weer op die Groot Trek om te gesels oor die beste belegging vir jou eerste probeerslag, asook al die geld nuus wat plaas gevind het in April.
28 Apr 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min