#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Maart)

Loading player...
Liezel kom kuier by Doepie en Nina in die Boomhuis en gesels bietjie oor praktiese wenke wat jy kan gebruik om konflik te hanteer by die huis en in jou verhoudings.
29 Mar 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min