Geesfees

Loading player...
Die Virseker Geesfees vind vanaf 18 to 20 Maart by Lekwena Wildlife Estate net buite Potchefstroom plaas. Yolanda Maartens het met Ruhan du Toit , ‘n kunstenaar wat by die fees gaan optree, gepraat om meer uit te vind oor hierdie musiekfees met 'n verskil…
7 Mar 2022 1AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier

Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM. Kom luister saam…
21 Jul 8AM 4 min

ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude

Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda…
25 Jun 2AM 4 min