#DieGrootTrek - Kamp Draadloos - Episode 1

Loading player...
Ontmoet die karakters van Kamp Draadloos. Die Groottrek se heel eerste radiodrama opgevoer deur Doepie en Nina.
7 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min