#DieGrootTrek - Clinton Gahwiler

Loading player...
Clinton is 'n Sielkundige wat spesialiseer in die opknapping van sport persone se "Mental Toughness". Hy kuier saam Doepie en Nina om te gesels oor hoe ons, ons eie breine kan programmeer om 2022 better te benader.
13 Jan 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min