#DieGrootTrek - Arno Carstens kuier saam Nina oor sy nuwe album Partypocalypse.

Loading player...
Met die Springbok Nude girls wat hulle nuwe album "Partypocalypse" vrygestel het gesels Nina met Suid Afrikaanse legende Arno Carstens oor sy musiek loopbaan en die Nudies se nuwe werk.
18 Oct 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min