#DieGrootTrek - Morne Steyn gesels uit Australia

Loading player...
Blou Bul en Springbok losskakel Morne Steyn gesels met Doepie en Nina uit Australia oor sy 6 jaar in Frankryk, lewe terug in SA en hoe dit is om weer vir die Bokke te kan speel.
21 Sep 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min