#JouGrootDare - Die GrootFM 4 tackle die BlouBul bowling Span

Loading player...
Die Gauteng Noord Blou Bul Ten pin blowling span het vir Doepie en Nina gedare om teen hulle to kom bowl. Jen en Ruben is ingeroep as verstekings en die span het dinge mooi bymekaar gehou!
24 Aug 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min