OFM Loopbaanfokus: Verbruikerswetenskaplike Izelri Marx

Loading player...
Renaldo Schwarp gesels met Izelri Marx oor haar loopbaan as Verbruikerswetenskaplike. OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit
25 Jun 2021 12PM English South Africa Education · Courses

Other recent episodes

Gr 9 & 11: Hoekom is jou graad 11 punte so belangrik

Pulane Nel-Sekepe gesels met Piet van Wyk, senior bemarker by die Noordwes-Universiteit oor die belangrikheid van graad 11 punte. Piet verduidelik hoe aansoek tydlyne by universiteite werk, en hoekom dit jou graad 11 punte is wat die bepalende faktor speel met jou toelatings aansoek. As jy mik vir die sterre…
10 Sep 7AM 3 min

Health Innovation: Prof. Elmarie Deacon

Prof. Elmari Deacon is ʼn kliniese sielkundige en professor aan die Noordwes-Universiteit. Haar navorsing fokus op gesondheidsielkunde, positiewe sielkunde en die psigososiale aanpassing in diabetesbestuur. Haar werk ondersoek onder meer hoe jongmense diabetes verstaan en beleef, hoe denke, emosies, gedrag, veerkragtigheid en ondersteuning hul selfbestuur beïnvloed, en hoe hierdie insigte…
2 Sep 5AM 5 min