OFM Loopbaanfokus: Grafiese ontwerp - dosent Jo-Ann Chan

Loading player...
NWU-dosent in grafiese ontwerp, Jo-Ann Chan, vertel meer oor hierdie studierigting. Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!
14 Jun 2021 4AM English South Africa Education · Courses

Other recent episodes

Gr 9 & 11: Hoekom is jou graad 11 punte so belangrik

Pulane Nel-Sekepe gesels met Piet van Wyk, senior bemarker by die Noordwes-Universiteit oor die belangrikheid van graad 11 punte. Piet verduidelik hoe aansoek tydlyne by universiteite werk, en hoekom dit jou graad 11 punte is wat die bepalende faktor speel met jou toelatings aansoek. As jy mik vir die sterre…
10 Sep 7AM 3 min

Health Innovation: Prof. Elmarie Deacon

Prof. Elmari Deacon is ʼn kliniese sielkundige en professor aan die Noordwes-Universiteit. Haar navorsing fokus op gesondheidsielkunde, positiewe sielkunde en die psigososiale aanpassing in diabetesbestuur. Haar werk ondersoek onder meer hoe jongmense diabetes verstaan en beleef, hoe denke, emosies, gedrag, veerkragtigheid en ondersteuning hul selfbestuur beïnvloed, en hoe hierdie insigte…
2 Sep 5AM 5 min