#DieGrootTrek - SA Bokser Chris van Heerden inspireer uit die VSA.

Loading player...
Suid Afrika se eie Boks wêreld kampioen het met ons gesels al die pad uit Hollywood uit. Mag sy inspirerende storie jou ook inspireer om nooit jou drome te los nie, maar vas te hou aan die plan wat God vir jou het.
19 May 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min