Hierdie is deel 1 van ‘n 6-weke reeks uit Matteus oor die feit dat God se koninkryk reeds op aarde heers (gerealiseerd). Dit is die rol van elke gelowige om hierdie koninkryk uit te wys. Maar hoe moet ons dit doen? Wat is ons rol in dit? In hierdie tema…
Prediker: DJ Muller Teks: Openbaring 21:3-5 Tema: Openbaring: “So what?” Om in diepte te fokus op wat alles in Openbaring werklik beteken, sal ons jare besig hou. Tog is daar ’n baie belangrike funksie van Openbaring - ook vir my en jou in 2023. In die diens deel ons wat…
Prediker: DJ Muller Teks: Op. 15; Joh. 5:24 Tema: God se regverdigheid In deel 3 kyk ons na hoe ons regverdigheid verstaan binne die konteks van hoe dit in die wêreld gaan, en Wie God is.
Ons kyk in die reeks na ’n vreemde droom, wat iemand gehad het, wat ons help om warmhartigheid prakties te verstaan en daag ons uit om verskilmakers te wees waar ons beweeg. PINKSTER 2023: Tema 1 - “Die Tramplolien” - Die waarde daarvan om nie “Wireless Ministry” te doen nie…

Prediker: Nadia Muller Teks: Psalm 43 Tema: Wie s’n is ek? Augustinus het gesê: Ons moet ophou vra “wie is ek”, “wat is my doel”… en eerder vra; “Wie s'n is ek?”.
Tema: Is die Goeie Herder vir jou genoeg? Teks: Psalm 23 en Johannes 10. STAAN jou geloof, vertroue en verhouding met Jesus - al word jou godsdiens, teologie, en waardes uitgedaag?
Prediker: DJ Muller Teks: Markus (Verskeie) Tema: ’n Pad van konflik! Ons is saam met Jesus op Sy kruispad en Hy saam met ons op ons lewenspad. Dit sou heerlik wees indien hierdie pad “smooth sailing” kon wees, maar dit is bykans net mooi die teenoorgestelde. Jesus se lewens- en…
Prediker: Nadia Muller Teks: Markus 8 Tema: Lewe op die kruispad: Wie sê JY is Jesus? Jesus het baie lyding deurgemaak sodat ek en jy in Sy genade kan leef. In ander woorde: sodat ek en jy altyd kan weet: a) Hy is lief vir ons, selfs al maak ons…
14 Mar 2023
24 min
60 – 80
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.