Pinkster 2024 - Deel 2

Loading player...
Ons kyk na die verband tussen die vier natuur elemente en die Heilige Gees. Net soos vuur, lug, water en grond lewe aan ons gee, so gee die Heilige Gees ons lewe, beweeg en bestaan volgens Handelinge 17:28a.

Ons verken dit as volg elke keer:

Die Vier Natuur Elemente in die Bybel: Ontdek hoe die Bybel die vier elemente vuur, lug, water en grond beskryf en hulle betekenis in die Skrif.

Eienskappe van die Vier Natuur Elemente: Verken die unieke eienskappe van elke element en hoe hulle 'n rol speel in die skepping en ons alledaagse lewe.

Die Heilige Gees se Eienskappe deur die Vier Elemente: Leer hoe die Heilige Gees, soos die vier elemente, lewe aan ons gee en ons geestelike lewe beïnvloed.

Die Invloed van die Heilige Gees op ons lewe, beweeg en bestaan: Verdiep jou begrip van hoe die Heilige Gees ons lewe rig, ons beweeg om sy wil te doen, en ons bestaan vervul met betekenis en doel.
13 May 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Reis deur Efesiërs - Deel 6 (08 Maart 2026)

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:15–23 (fokus op v.15–19) TEMA: Om vir mekaar te bid Een van die mooiste dinge wat Paulus in sy briewe doen, is om vir mense te sê: Ek bid vir julle – en hy sê selfs waarvoor hy bid. Dit laat ’n belangrike vraag: Hoe…
8 Mar 26 min

Reis deur Efesiërs - Deel 5 (01 Maart 2026)

PREDIKER: DJ Muller TEKS: Efesiërs 1:3–14 Wat as jy van môre af anders na jou eie lewe kyk? Wat as jy ontdek dat jy nie toevallig hier is nie – nie maar net nóg ’n naam op ’n lidmaatlys nie – maar deel van ’n groter, goddelike ontwerp wat reeds…
1 Mar 39 min

Reis deur Efesiërs - Deel 4 (22 Februarie 2026)

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:3–14 Wat as jy nie net wag vir eendag se aankoms in die hemel nie, maar reeds nou leef uit ’n oorwinning wat klaar behaal is? In Efesiërs 1:3–14 ontdek ons iets wat jou kop dalk effens laat kantel: jy is reeds geseën met elke…
22 Feb 30 min

Reis deur Efesiërs - Deel 3 (15 Februarie 2026)

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:3–14 TEMA: Uitroep van Lof! Die lied waarna Nadia verwys: https://www.youtube.com/watch?v=8T2zPTpEiT8 AI-prentjies van mense doen tans oral die rondte – karikature van regte mense, maar tog nie heeltemal nie. Minder plooie en grys hare, sagter, vriendeliker en meer opwindend. Dis mos wat almal wil sien?…
15 Feb 22 min

Reis deur Efesiërs - Deel 2 (08 Februarie 2026)

PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 1:1–2 en 6:21–24 TEMA: Die kerk se roeping Nota: Net voor die preek is Isabella Pollard gedoop. Nadia verwys een of twee keer ook na die doop in die preek. Wanneer daar in die kerk oor roeping gepraat word, dink baie van ons dadelik aan…
8 Feb 24 min