Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,040 Episodes
680 – 700

Romeine 1:20 - God openbaar in die sterre, tyd en genade

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met ruimtefisikus. Dr Ruhann Steyn, oor Sterre, tyd en genade.
6 Feb 2024 12AM 8 min

Tema vir die dag: mislukking in perspektief

Wynand en Janine gesels oor: "Beweeg van mislukking tot sukses" HEBREËRS 11:34 AFR53 En wat sal ek nog meer sê? Want die tyd sal my ontbreek as ek van Gídeon, Barak en Simson en Jefta, Dawid en Samuel en die profete sou verhaal, wat deur die geloof koninkryke oorweldig het,…
6 Feb 2024 12AM 11 min

Jaco Strydom: Omgee word gespel M.O.E.I.T.E.

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “omgee word gespel M.O.E.I.T.E.” uit Markus 2.
6 Feb 2024 12AM 2 min

Pray for Cyril Ramaphosa

It is time to pray again. This week is SONA, so 1 Timothy 2:1-2 (NIV) says we need to pray For Those in Authority "I urge, then, first of all, that petitions, prayers, intercession and thanksgiving be made for all people — for kings and all those in authority, that…
5 Feb 2024 12AM 15 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
2 Feb 2024 12AM 25 min

Tobias van Dyk: Trots Christen by Potchefstroom Gimnasium

Janine van Niekerk gesels met Tobias van Dyk, die Gimmieraad se ondervoorsitter (of onderhoofseun) van Potchefstroom Gimnasium, oor hoe en hoekom die matrieks onlangs die Gr 8's se voete gewas het by hulle skool.
1 Feb 2024 1AM 20 min

Chané Mack - Take Over

Janine van Niekerk is speaking to Chané Mack about her new song – Take Over and her life story behind her music.
31 Jan 2024 12AM 18 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die pynappel

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met plantkundige Kobus Coetzee oor die Pynappel.
30 Jan 2024 12AM 8 min

Jaco Strydom: Ons weet eenvoudig te min

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Ons weet eenvoudig te min.”
30 Jan 2024 12AM 1 min

Onderhoud mer Dr Karel Prinsloo

GNT gesels met Dr Karel Prinsloo oor die opkomende inset in Bertha Le Roux Wahl se program Vreugde wat hulle plus 50 kuiertyd gaan noem. Wynand het hom gevra wat die luiteraars kan verwag
29 Jan 2024 1AM 22 min

Listener Messages

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
29 Jan 2024 12AM 12 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
26 Jan 2024 12AM 8 min

Dr Convy's testimony

Janine van Niekerk is speaking to Dr Convy, Director of The Marriage Clinic, Presenter of Life Solutions on TBN Channel 343, Pastor of The Kingdom Voice, President of the Tshwane Business Forum, Founding leader of African Covenant. We have a lot to talk about in too little time!
25 Jan 2024 1AM 17 min

Lynette Beer: Kan God jou gebruik?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kan God jou gebruik?” uit 1 Sam 16:13
25 Jan 2024 12AM 5 min

Colleen Saunders - Speaking Power to Truth

Janine van Niekerk is speaking to Colleen Saunders about her book "Speaking Power to Truth: The Authority of Prayer and Active Strategies for Change" – about how praying and standing for something go hand in hand.
24 Jan 2024 12AM 18 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Berghaan

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor die Berghaan… wat glo dit of te…
23 Jan 2024 12AM 9 min
680 – 700