SA Weermagvereniging projekte

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Johann du Preez (Nasionale voorsitter van die SA Weermagvereniging), Willie du Plooy en Adriaan van der Westhuizen oor die Weermagveterane se Projek “Fish Eagle” asook hulle Rooivalk projek wat eersdaags afspeel.
24 Apr 2025 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min