Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,426 Episodes
1 – 20

Fabian Nathan - He is SO good

Nadat hy jare lank teen dwelmverslawing gestry het, het hy op die badkamervloer gelê en na asem gesnak. Terwyl hy gestik het en op die punt was om te sterf, het hy 'n eenvoudige Sondagskoolgebed onthou wat gewys het na die Een wat asem gee. In sy oomblik van desperaatheid…
29 Jul 1AM 14 min

Did you know

We start off the program with something truly interesting! Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to…
29 Jul 1AM 2 min

Rene Rossouw oor troeteldier-ouer-berading

Wynand Rossouw gesels met Rene Rossouw oor die verlies wat mense ervaar wanneer hulle troeteldiere tot sterwe kom en die gevolge daarvan. Jy kan haar kontak of op die webwerf petkidz.co.za of op selnommer 061 586 3734
28 Jul 2AM 20 min

Karen Menkveld oor A21

Janine van Niekerk gesels met Karen Menkveld van A21 oor die oorweldigende plaag van mensehandel in ons land en wat jy prakties kan doen om te help.
28 Jul 1AM 12 min

Jaco Strydom - Is ons blind en doof?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Is ons blind en doof?” uit Johannes 9.
28 Jul 1AM 2 min

Dr Chuck Day - Why are you on earth?

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Why are you on earth?” From Eph 2:10.
27 Jul 1AM 5 min

Godsightings

Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
24 Jul 1AM 13 min

Pitch Your Business - Tapiwa Mtetwa

Janine van Niekerk is speaking to Tapiwa Mtetwa as a top 20 finalist in the Pitch Your Business Competition - He presents Digitalisation and In-School Entrepreneurship programs to schools.
22 Jul 8AM 16 min

Corlien Mentz van die OorInstituut

Corlien Mentz is 'n oudioloog by die Oorinstituut in Queenswood. Sy is passievol oor gehoor, gehoorbeskerming en vroeë ingryping veral in kinders met gehoorverlies. Sy gesels vandag bietjie oor geraas-geinduseerde gehoorverlies en wat om te doen wanneer jy vermoed jy het dalk 'n gehoorverlies.
22 Jul 2AM 5 min

Retief Burger en Ilan van Staden - Als Wat Lewe

Janine van Niekerk gesels met Retief Burger en Ilan van Staden oor hulle nuwe lied, Als wat Lewe, en ook oor hulle persoonlike ervaring van die voorreg van dissipelskap in die kerk.
22 Jul 1AM 18 min

Did you know #22

We start off the program with something truly interesting! Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to…
22 Jul 1AM 2 min

Jaco Briel oor Maroela Kwetter

Maroela Media, in samewerking met Melon Mobile, het onlangs Kwetter bekendgestel. Kwetter is ’n nuwe simkaart projek waar jy data kan koop teen toentertyd se pryse. Kwetter bied ’n eenvoudige, bekostigbare oplossing wat jou help om minder te betaal en steeds verbind te bly met familie, vriende en selfs jou…
21 Jul 1AM 5 min

Jaco Strydom: Mens is meer as ons etikette

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Mens is meer as ons etikette” uit Johannes 9
21 Jul 1AM 2 min

Nation at a Crossroad Conference

Wynand spoke to Prof Arno Van Niekerk about the Nation at a crossroad conference that happening in Gauteng on the 25th of July 2026
20 Jul 1AM 9 min
1 – 20