Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,038 Episodes
660 – 680

Pastoor Desmond Wessels Drank misbruik in SA

Wynand gesels met Pastoor Desmond Wessels van die gemeente Huis van Wonders in Randfontein na aanleiding van n video wat hy gepost het op Youtube oor die gevare van drankmisbruik in Suid Afrika
20 Feb 2024 1AM 18 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Sonvis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Marinebioloog, Mariëtte Wheeler, oor die wonder van die Sonvis.
20 Feb 2024 12AM 8 min

Jaco Strydom: Gaan ons die wêreld reg kla?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Gaan ons die wêreld reg kla?”
20 Feb 2024 12AM 2 min

Listener Messages

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
19 Feb 2024 12AM 10 min

Ps Jacques Theron on Hosea and Gomer

Ps Jacques Theron lectures on Old Testament, Church History and formerly Biblical Hebrew, at FGC College in Pretoria. Today he explains how Hosea and Gomer represents a prophetic action.
19 Feb 2024 12AM 3 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
16 Feb 2024 12AM 22 min

Actor Mokgaditse - Nelmapius Football Academy

Wynand Rossouw is speaking to Actor Mokgaditse from the Nelmapius Football Academy about their work and how Radio Pulpit's Sport Equipment Project can contribute to their needs.
15 Feb 2024 1AM 16 min

Lynette Beer: laat gaan

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Laat gaan” uit Ps 103:12
15 Feb 2024 12AM 5 min

Jaco Strydom: krom stokke eer God

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Krom stokke eer God.”
13 Feb 2024 12AM 1 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Spinnekoppe

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Izak de Villiers Louw oor die spinnekop en hoe die…
12 Feb 2024 12AM 10 min

Sermon Feedbackfor this weekend

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
12 Feb 2024 12AM 11 min

Ps Jacques Theron: The Herod enigma

Today we start with a new teacher with regards to the background to the stories we read in the Bible. Ps Jacques Theron lectures on Old Testament, Church History and formerly, Biblical Hebrew, at FGC College in Pretoria. Today he explains the Herod enigma in scripture.
12 Feb 2024 12AM 3 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
9 Feb 2024 12AM 12 min

Brian Helsby: God's Love Stories

Janine van Niekerk is speaking to Brian Helsby from Heartlines about his new testimony book called "God's love stories".
8 Feb 2024 1AM 15 min

Lynette Beer - Sy skape

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Sy skape” uit Johannes 10
8 Feb 2024 12AM 5 min

Riaan AG Beeslaar se Gesprek met God

Janine van Niekerk gesels met Riaan AG Beeslaar. Hy het ‘n gesproke woordstuk geskep met die naam “Gesprek met God” wat so eerlik is, dat baie mense daarmee sal aanklank vind.
7 Feb 2024 12AM 19 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die sterre, tyd en genade

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met ruimtefisikus. Dr Ruhann Steyn, oor Sterre, tyd en genade.
6 Feb 2024 12AM 8 min
660 – 680