Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,247 Episodes
2240 – 2247

Wanneer God 'n tweede kans gee

As jy nodig het om 'n boodskap van hoop te hoor, of as jy weet van iemand wat dit nodig het - luister hierna. Janine gesels met Andre la Grange oor sy getuienis van hoe hy amper oorlede was, en hoe dankbaar hy is teenoor die Here en wat hy…
14 May 2020 4AM 20 min

Deur die dal van dood skaduwee

Hierdie is 'n storie van tweede kanse. Hoe om dit wat jy 'verloor' het weer te vind en die groot genade van die God wat ons dien. Janine gesels met William Loedolff van GLO Worship Ministries
30 Apr 2020 4AM 16 min

Chief Justice Mogoeng Interview

"Choose a good reputation over great riches; being held in high esteem is better than silver or gold." A message from the honourable Chief Justice Mogoeng Mogoeng from Prov 22:1.
29 Apr 2020 4AM 24 min

Herstel van Korona Virus

"Die Dood kom druk sy gesig in joune vas." Engelize vat ons deur haar pad met die Korona Virus. Dit het begin by n' gebeds samekoms in Bloemfontein waar sy agter Angus Buchan, (wat ook die #COVID19 virus gekry het) se tafel gesit het. Ons stap saam haar deur wat…
28 Apr 2020 3AM 18 min

Fopnuus ontmasker

Wynand Rossouw gesels met Susan Lombaard, Uitvoerende hoof van Maroela Media, oor hoe om uit te pluis wat waar is en wat fopnuus is in die sosiale media era.
14 Apr 2020 5AM 16 min

Onderrig tydens COVID-19

Hoe motiveer ons, ons kinders om skoolwerk te doen & hoe kry ons die roetiene in plek waarvan almal so praat? Lizanne du Plessis het meer as 25 jaar ervaring as 'n Arbeidsterapeut en is self 'n ma - sy het vir jou antwoorde!
30 Mar 2020 5AM 19 min

How COVID-19 is changing 'Church'

"The show must go on" is not the place where the church is right now. This is the season to think hard about things that we took for granted; like fellowship, worship & going to church. God is busy burning away the chaff & we should use this time to…
30 Mar 2020 5AM 22 min
2240 – 2247