Run/ Cycle for Hope Uitdaging #8

Loading player...
Ons hardloop alweer die Virtual Run/Cycle for Hope, 21 en 22 Aug. Hardlopers by kerke is besig om mekaar uit te daag om in te skryf, want elke inskrywing koop ‘n Bybel en ‘n leesboek. So laas week het ons Nadia Maritz van Kerk in Suid in Centurion se mense uitgedaag, en die week wil sy die atlete van NG kerk Jeffreysbaai "sterk motiveer" om nie net in te skryf nie, maar selfies ook te neem!
27 Jul 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min