Skattejag

Loading player...
Ons geniet die Woord en leer elke keer iets nuuts elke keer wat ons Skattejag saamspeel op die lug. Dit is elke keer gebasseer op die daaglikse leesplan vir die week, so hierdie week dek ons: Jakobus 1 - 5, Hebr 13 , Jesaja 25 - 37, 2 Konings 17-19, 2 Kronieke 28-32, Ps 46
22 Jul 2021 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min