Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,247 Episodes
2140 – 2160

Lynette Beer - Loon na die Lyding

Lynette verduidelik dat as jy nooit hoef nie vlieg nie, jy nie vlerke nodig het nie. Jy sal jou moet blootstel aan uitdagings as jy hoop om ooit uit te styg. 2 Sam 10:1-5 illustreer die punt.
7 Apr 2021 9AM 4 min

Sien God in die Kaapse Berglyster met Rom. 1:20

Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach, oor Birdlife SA se voël van die jaar, die Kaapse Berglyster, en ons Rom 1:20 hom natuurlik. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy…
5 Apr 2021 5AM 8 min

Godsightings for the week

When we look back at the past week, and recognise where God had been active in your lives, we call those testimonies our Godsightings! Where did you see His goodness, faithfulness, protection, direction, healing, revelation? Here are our stories…
2 Apr 2021 3AM 13 min

Skattejag vir die week

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag. Ons werk uit die leesplan vir die afgelope week, so dit dek Joshua 21-24, Rigters 1-10, Ps 9, 39, 41, 42, 44, 47, 52 en 1 Kor…
1 Apr 2021 6AM 22 min

Greta Garnett - Jou lewe is kosbaar!

Janine gesels met Greta Garnett. Sy is 'n biokinetikus en 'n entrepreneur, 'n selfgemaakte digitale spesialis, 'n Mrs SA top 10 finalis en huidiglik 'n Mrs Africa finalis. So mens kan nie dink dat sy dan ‘n selfmoord oorlewende kan wees nie. Maar dit is waar en sy deel vanoggend…
1 Apr 2021 6AM 23 min

Amelia Martin van Bible Art Missions

Janine gesels met Amelia Martin van Bible Art Missions. Hulle het 'n hart om die Bybel toeganklik te maak vir kinders, om sodoende in hulle huise te kom met die evangelie! Om hierdie moontlik te maak doen hulle in April 'n Bybelwedloop (die Kids SA Bible Run) en ons gesels…
31 Mar 2021 5AM 18 min

Lynette Beer - Iemand moes vra

Lynette Beer verduidelik hoe iemand die vra-werk moes doen om Jesus daar te kry om Lasarus uit die dood uit op te wek. Die storie word vertel in Johannes 11, want soms onderskat ons ons gebedsrol in die lewens van die wat dit so nodig het.
30 Mar 2021 8AM 4 min

Tema van die dag: Genade vir die toets

Wynand en Janine gesels oor die noodsaaklikheid en die rede vir die toetse waardeur Christene gaan. Daar is geen kortpaaie nie, ons moet daardeur... JOB 23:10 Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud te voorskyn kom.
30 Mar 2021 3AM 7 min

Sien God in die Seekat met Rom 1:20

Vandag gesels ons met Marinebioloog, Mariëte Wheeler, oor die wonderwerk wat mens 'n seekat noem! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het…
29 Mar 2021 6AM 7 min

Call to Prayer: Pray for drought stricken towns in SA

Our listeners are praying for the towns in SA that are still in the grip of a prolonged drought, even after the rest of the country has had such good rains. We will not stop knocking on His door until every area has been blessed with God's provision.
29 Mar 2021 3AM 24 min

Godsightings for the week

A Godsighting is when you look back at the past week, and recognise where God had been active in your life. Where did you see His goodness, faithfulness, protection, direction, healing, revelation? Here are our stories…
26 Mar 2021 2AM 15 min

Skattejag vir die week

Heerlike Bybelkennis pret met vrae uit Joshua 1 - 22, Ps 37, 47, 69, en 1 Kor 3-10.
25 Mar 2021 7AM 20 min

Stefan Maritz Getuienis

Janine gesels met die man agter die Dogtag-coffee wat ons laas week so geniet het hier op die lug, want Stefan Maritz het sy eie getuienis oor die goedheid van die Here, wat hy graag met ons wil deel.
25 Mar 2021 7AM 22 min

Andie Steele - Smith: Keep Your Eyes On The Prize

Andie Steele - Smith is also known as the gangpastor in the Cape, and although he is relentless for kingdom in the hearts of these precious people, even those with heaps of zeal and passion can become weary sometimes…
25 Mar 2021 7AM 3 min
2140 – 2160