Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,247 Episodes
2160 – 2180

Gustav Gous - Wesensverandering

Dr Gustav Gous skop die dag af met die vraag: "Wat sal dit wat moet verander in ons, permanent verander?" Wat kan ons 'n wesensverandering gee? Hy verduidelik uit Galasiërs 5.
24 Mar 2021 5AM 6 min

Daniël Prinsloo - Upsidedown Church

Daniël Prinsloo is nie jou elke-dag tipe pastoor nie, sy kerk se naam is "The Upsidedown Church." en dit is soms presies wat nodig is om die standaard godsdiens appelkar om te gooi, nie waar nie?
24 Mar 2021 5AM 18 min

Wat maak werklik saak terwyl ons op aarde is?

Wynand en Janine gesels oor die tema vanuit die Woord en ondersoek die vraag: "Wat maak werklik saak terwyl ons op aarde is? Wat gaan enigsins saakmaak as ons voor die Here staan, en dit is alles verby?"
24 Mar 2021 12AM 9 min

Riana Anderson Executive Director Pure Hope Skool

Wynand Rossouw gesels met Riana Anderson Besturende Direteur van Pure Hope Skool in Moraleta Park oor die skool vir minder bevoorregte kinders en hulle bestaan die afgelope 10 jaar en die wonders wat die Here kom het
23 Mar 2021 3AM 20 min

Rom 1:20 - Perseverance Mars Rover

Vandag gesels ons met Ruimtefisikus, Ruhann Steyn, oor die Perseverance Mars Rover wat tans op Mars rondsnuffel... en ja, ons Romeine 1:20 dit alles!
22 Mar 2021 5AM 10 min

Godsightings for the week

When we look back at the past week, recognising the goodness and faithfulness of God, we call our testimonies... Godsightings. Here they are ;-)
19 Mar 2021 2AM 7 min

Wêreld Slaapdag met die Slaapkonsultante

Jan-Daniël Uys (volwassenes) en Jolandi Becker (babas en kleuters) is slaapkonsultante wat ons vandag help om die voorreg van slaap optimaal te benut. Jan-Daniël kontakbesonderhede - arkelshc.com - 082 560 6872 Jolandi is van goodnight.co.za en epos is info@goodnightbaby.co.za
18 Mar 2021 3AM 23 min

Lynette Beer - Woorde het krag

Lynette Beer gesels oor die skeppende krag van woorde en verwys na Spreuke 18:21 - Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.
17 Mar 2021 5AM 4 min

Jan Venter van Baruch Media

Rugby mag dalk 'n afgod wees vir baie, maar vir Jan Venter van Baruch Media is dit 'n oop deur na die lewens van duisende wat Jesus nodig het.
17 Mar 2021 4AM 18 min

Gustav Gous - Bestemmingsverslawing

Dr. Gustav Gous verduidelik wat bestemmingsverslawing is en hoe mens jou gedagtes moet vernuwe na aanleiding van Romeine 5,6 en 8.
17 Mar 2021 4AM 4 min

Rom 1:20 - God in El Nino/ La Nina

Vandag gesels ons met 'n Geomorfoloog, Liezel Rudolph oor die El Nino en La Nina weersverskynsel & dan Rom 1:20 ons dit! Uiters interessant! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy…
15 Mar 2021 4AM 9 min

Praying for students during the unrest at Universities

Today the people who need our prayers most, are the students at Tertiary Institutions. Because today marks the beginning of nationwide Campus unrest and closures because of fees protests, as well as the implications of Covid19 on their classes. So we are praying for students in general and by name.
15 Mar 2021 3AM 16 min

Godsightings for the week

Godsightings is when Christians acknowledge God's faithfulness and His love in our lives for the past week. Here are our listeners' testimonies.
12 Mar 2021 1AM 13 min

Lynette Beer oor Hopeloosheid

Lynette Beer verduidelik hoe jou persepsie van God se karakter dit moontliker maak om Hom te vertrou wanneer jy op jou laagste is. Sy haal aan: JESAJA 40:11 (AFR53) Hy sal sy kudde laat wei soos 'n herder; Hy sal die lammers in sy arm vergader en aan sy bors…
11 Mar 2021 4AM 4 min

Ian and Mavis Arendsen - Our miracle daughter

After three miscarriages, Ian and Mavis Arendsen got the news that their expected miracle daughter could be disabled (down syndrome or even Spina Bifida), and it was suggested that they abort her... but they didn't!
11 Mar 2021 2AM 23 min

Andie Steele Smith - Jesus the Bread of Life

Andie Steele Smith is called the gang pastor and his theme is "Jesus the bread of life." Throughout the book of John, Jesus gives the 7 x "I Am" statements, and Andie shares the impact they have on our lives.
10 Mar 2021 6AM 5 min
2160 – 2180