Philip Cilliers oor testamente

Loading player...
Nasionale Testamente week vind plaas vanaf 13 - 17 September 2021. Gedurende hierdie week bied prokureurs wat geregistreer is die geleentheid aan die publiek om gratis ‘n testament te laat opstel. Phillip Cilliers van Haasbroek en Boezaart Prokureurs verduidelik vir ons sekere aspekte van hoe so 'n testament werk.
13 Sep 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min