Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,688 Episodes
680 – 700

Wynand du Preez: die erns van geld

‘n Oordenking wat tematies van nou af elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Vandag: "Die erns van geld" uit Luk 16
14 Nov 2023 9AM 4 min

Kalaharistories: bobaas dromer

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Bobaas Dromer” uit Gen 27:19
9 Nov 2023 10AM 7 min

Jannie Putter: jou rol in die span is belangrik

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Jou rol in die span is belangrik” uit 1 Kor 12:22 "Maar veel eerder is die lede van die liggaam noodsaaklik wat die swakste lyk.."
9 Nov 2023 9AM 5 min

Dr Pieter Snyman - die VCSV beur vorentoe

Johann Els gesels met Dr Pieter Snyman, wat onlangs aangestel is as die nuwe Uitvoerende Hoof van die VCSV, wat hierdie jaar hulle 127ste jaar in bediening gevier het. Die roeping op die organisasie is nog lank nie verby nie. Hulle het nogsteeds 10 kampterreine reg oor die land en…
9 Nov 2023 9AM 19 min

Gateway News this week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
8 Nov 2023 10AM 5 min

Sonja Goldberg oor haar boek “Kom Saam”

Johann Els gesels met Sonja Goldberg oor haar boek “Kom Saam” wat spesiaal geskryf is vir vroue wat hoop, inspirasie en wysheid nodig het vir hulle lewensreis.
8 Nov 2023 9AM 16 min

Aliandah Phakathi from The Pasco. Hub.

We are still involved in the Pitch your business competition and so we are getting to know one of the finalists this afternoon. Her name is Aliandah Phakathi and her business, The Pasco. Hub.
8 Nov 2023 9AM 8 min

Ps Japie Venter: Is dit die einde?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Is dit die einde?” uit Matteus 25:1 NLV “In daardie tyd sal dit met die koninkryk van God gaan soos met tien meisies wat met hulle lampe die bruidegom gaan inwag het…
7 Nov 2023 10AM 5 min

Dewald Gouws: Hoor jy Sy stem?

Ons skop die program af met ‘n oordenking deur Dewald Gouws oor hoe om Sy stem te hoor uit 1 Kor 2:1 - 5
7 Nov 2023 9AM 4 min

Kalaharistories: groet die genadewa

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Groet die Genadewa” uit Ef 1:8.
2 Nov 2023 11AM 7 min

Jannie Putter: Soms moet mens laat gaan

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Soms moet jy iemand laat gaan” uit 2 Tess 3:6.
2 Nov 2023 11AM 5 min

Vivienne Myburg, National Director of the ICEJ

Johann Els is speaking to Vivienne Myburg, National Director of the ICEJ (the international Christian Embassy Jerusalem) about what she is currently seeing in Israel as well as the plight of the Christians in the country.
2 Nov 2023 10AM 14 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
1 Nov 2023 11AM 5 min

Lourens Bosman oor sy boek “Saam na lewe."

Johann Els gesels met Lourens Bosman. Sy boek “Saam na lewe: Sending en Evangelisasie in veranderende landskappe” het onlangs die lig gesien, en ons soek die storie agter die storie.
1 Nov 2023 10AM 15 min

Bridget’s Leaning Hub

We are still involved in the Pitch your business competition and so we are getting to know one of the finalists this afternoon. Her name is Bridget Mtetwa and her business is an eLearning hub; tutoring and mentoring of learners called Bridget’s Leaning Hub.
1 Nov 2023 10AM 8 min

Ps Japie Venter - Baie vrug

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Baie vrug” uit JOHANNES‬ ‭12:24‬ ‭NLV‬‬ "Ek verseker julle, as ’n graankorrel nie in die grond val en sterf nie, bly hy net op sy eie bestaan; maar as hy sterf, lewer…
31 Oct 2023 11AM 3 min
680 – 700