Isabella Olivier: Kleine Krummels Kook

Loading player...
Ons gesels met Isabella Olivier oor haar hart om gesinne meer saam te kry kosmaak. Vandaar haar visie vir Kleine Krummels waar sy die kinders leer bak en brou, en alles wat daaruit vloei. Soos bv die Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo wat die 2de Nov plaasvind.
24 Oct 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min