Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,688 Episodes
700 – 720

Dewald Gouws - Identiteit

Ons skop die program af met ‘n oordenking deur Dewald Gouws oor hoe jou identiteit in Jesus lê uit Ef 2:10
31 Oct 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: net soos Noag

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net soos Noag” uit Gen 6:9
26 Oct 2023 11AM 5 min

Jannie Putter - die mag van jou tong

Dan vanmiddag net na 5 is lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Die mag van jou tong” uit Spreuke 18:21 "In die mag van jou tong (jou praat) is lewe en dood en elkeen wat dit graag gebruik SAL die…
26 Oct 2023 11AM 5 min

Juan Nel Romeine 12 Uitdaging

Dan gesels ons met Juan Nel oor die Romeine 12 Gawes uitdaging wat hy saam met ‘n paar ander manne op sosiale media aanbied.
26 Oct 2023 10AM 14 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
25 Oct 2023 11AM 5 min

Laetitia Kae hou aan hoop

Johann Els gesels met Laetitia Kae van Pretoria oor haar boek “Keeping the Joy” asook haar musiek en haar liefde vir Jesus.
25 Oct 2023 10AM 15 min

Japie Venter: Alles ten goede

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Alles ten goede” uit ROMEINE‬ ‭8:28‬ ‭NLV‬ “En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe.”
24 Oct 2023 11AM 4 min

Prof J Knoetze oor "Geskape – Geroep – Gestuur"

Johann Els gesels ons oor Geskape – Geroep – Gestuur: Teologiese Dosente se Roepingsverhale, saamgestel deur Prof J Knoetze en ons hoor wat sy motivering was en sy ontdekkings in die hoor van die stories.
24 Oct 2023 10AM 13 min

Dewald Gouws oor die Woord

Ons skop die program af met ‘n oordenking deur Dewald Gouws oor hoe die Woord ‘n verskil maak in jou lewe elke dag.
24 Oct 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: 'n nuwe nomaal

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Nuwe normal” uit Gen 7:16
19 Oct 2023 11AM 5 min

Heino Vorster oor Carols in the Moot

Johann Els gesels met Heino Vorster van Every Nation Tshwane oor hulle gemeente se betrokkenheid by Carols in the Moot saam met Doxa Deo en ‘n paar NG kerke in die area. Dit vind 10 – 12 Nov plaas en betrek die hele Moot gemeenskap
19 Oct 2023 11AM 7 min

Melanie Wright's life shows that there is hope

Melanie Wright talks about fear, anxiety, and self-doubt in sharing her own stories of homelessness, the dangers of dependence, and the sweet taste of triumph in the Lord.
19 Oct 2023 10AM 16 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
18 Oct 2023 11AM 5 min

Ps Japie Venter: Wie het dit gesê?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Wie het dit gesê?” uit LUKAS‬ ‭15:17‬ ‭NLV‬‬ [17] “Toe hy uiteindelik tot sy sinne kom, het hy vir homself gesê: ‘By die huis het selfs die gehuurde werkers meer as genoeg…
17 Oct 2023 11AM 4 min

Huweliksfokus: My maat is moeg geprobeer

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “My maat is moeg geprobeer.”
17 Oct 2023 10AM 4 min
700 – 720