Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,688 Episodes
480 – 500

Wynand du Preez: Ryk en arm is gelyk

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Ryk en arm is gelyk” uit Spreuke 22:2
7 May 2024 10AM 4 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
1 May 2024 11AM 5 min

Ps Jean Symons: Prayer Tshwane

Vandag gesels ons met Ps Jean Symons oor die "Tshwane Prayer Day" wat aangebied word deur "Love Tshwane" op die 9de Mei by die Tshwane Raadsaal in Pretoria.
1 May 2024 10AM 10 min

Dr Carin Strydom:

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons vat die week alles saam wat ons oor SSME’s bespeek het die afgelope paar weke in…
1 May 2024 10AM 9 min

Ps Japie Venter: Geen veroordeling

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Geen veroordeling nie” uit JOHANNES 8:11 NLV‬ "Sy het geantwoord: “Niemand nie, Meneer.” Jesus sê toe vir haar: “Ook Ek veroordeel jou nie. Gaan maar, en moet van nou af nie meer…
30 Apr 2024 11AM 3 min

Dr Gustav Gous: Help ander met hulle stories

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “My storie, God se storie, jou storie” en sy tema vandag: “Help ander met hulle stories.”
30 Apr 2024 11AM 7 min

Race4Hope

Johann Els gesels met Jaco Kritzinger oor die Western Race4Hope, 'n Bergfiets- en Pretdrafgeleentheid wat aangebied word ten bate van die Lesedi Community Centre NPO, 'n baken van hoop in Heidelberg, Gauteng.
30 Apr 2024 10AM 16 min

Wynand du Preez - Ontferming oor Armes

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Ontferming oor armes” uit Spreuke 14:31.
30 Apr 2024 10AM 5 min

Jannie Putter: om nie dwaas te wees nie

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Om nie ‘n dwaas te wees nie.”
25 Apr 2024 11AM 4 min

Kalaharistories: dalk 'n engel

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Dalk ‘n engel” uit…
25 Apr 2024 11AM 9 min

Ps Mark Taljaard - God is by my

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema uit Ps 23:4 -God is by my.
25 Apr 2024 10AM 9 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Apr 2024 11AM 5 min

Tony Lubbe, a Trustee & Co-Founder of the Tshisusu Foundation

Radio Pulpit and the Tshisusu Foundation will be hosting a Business Breakfast on 1 June 2024 to raise funds for the work of the Foundation. This breakfast presents a unique opportunity for networking and meaningful conversation with fellow professionals who share a passion for both business excellence and spiritual growth,…
24 Apr 2024 10AM 14 min

Dr Carin Strydom: die fondasie van 'n suksesvolle SSME

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “die fondasie van n suksesvolle SMME.”
24 Apr 2024 10AM 8 min

Ps Japie Venter: Gemaak om te pas

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Gemaak om te pas” uit MATTHÉÜS 6:33 AFR53‬ "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."
23 Apr 2024 11AM 3 min
480 – 500