
Janine van Niekerk en die Krone bied aan die Skattejag Woordkamp in Okt
Loading player...
Charles van Onselen gesels met Janine van Niekerk oor die Radiokansel Skattejag Woordkamp, 10 - 12 Oktober by Buffelspoort Vakansieoord. R1350 per persoon. Vir meer besonderhede kontak Annemarie Esterhuizen op 082 936 9874 of kamp@radiokansel.co.za