Pitch Your Business - Riana Robinson

Loading player...
Dit is mos weer tyd vir die Pitch Your Business kompetisie wat I Am Youth, Radiokansel, die Noordwes-Universiteit se bee-hive Enterprise Development Centre van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en TBN saam aanbied. Daar was honderde inskrywings en die is nou uitgedun tot by die top 30. Vandag gesels ons met Riana Robinson van Workspace Dreams, sy is een van die Top 30 finaliste in die Pitch Your Business kompetisie met haar besigheid
31 Jul 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min