Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,710 Episodes
1160 – 1180

Gideon Swart - Sy perfekte tyd

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Sy perfekte tyd uit Prediker 3 natuurlik.
9 Aug 2022 5AM 4 min

Netta Louw Genesingsgetuienis

Johann Els gesels met Netta Louw oor haar pad dwarsdeur verlamming en die vraag – Hoekom straf God my so? Tot by die vrede wat sy vandag in Jesus het.
5 Aug 2022 12AM 18 min

Elena Scholtz - Nanec - tot eer van God

Johann Els gesels met Elena Scholtz – sy het ‘n digbundel vrygestel, met die naam Nanec - Tot eer van God, maar soos altyd is daar ‘n getuienis daaragter.
3 Aug 2022 6AM 11 min

Charles van Onselen: Sielskuiling

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Sielskuiling” uit ‭‭PSALMS‬ ‭57:2‬ ‭AFR53‬‬ “Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my SIEL GESKUIL, en in die SKADUWEE van u VLEUELS sal ek SKUIL totdat die onheil…
3 Aug 2022 6AM 4 min

Dr Gustav Gous: Vry van en vry tot

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor sy tema: Vryheid: Vry van ...en vry tot … uit Joh 8:36
3 Aug 2022 6AM 6 min

Kalaharistories: Dankie dat ek kan dankie sê

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Dankie dat ek kan dankie sê” uit Kollosense 2:7.
3 Aug 2022 2AM 5 min

Gateway News 3 Aug

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
3 Aug 2022 12AM 5 min

Stephan Nel, sy Monster Trucks en Jesus

Johann Els gesels met Stephan Nel – Hy is ‘n Graad 8 leerling in HTS John Vorster in Pretoria en hy het ‘n wêreld rekord opgestel met sy Monster Truck wat hy self bestuur. Nie net is hy vreesloos agter die stuur nie, hy is ook ‘n kind van die…
27 Jul 2022 11PM 9 min

Charles van Onselen - Laat oor, vertrou en laat staan

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Laat Oor, Vertrou en Laat Staan” uit Psalm 37:5-8 (1953) 5 Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer; 6 en Hy sal jou…
27 Jul 2022 5AM 3 min

Gateway News 27 July

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
27 Jul 2022 12AM 4 min

Gideon Swart - Jesus red my!

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Jesus red my! Uit Matt 15.
26 Jul 2022 3AM 3 min

Kalaharistories: Sawwe Ore

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Sawwe Ore” uit Job 11:17
20 Jul 2022 12AM 5 min

Charles van Onselen: Die hele skrif

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Die Hele Skrif”uit ‭‭II TIMÓTHEÜS‬ ‭3:16-17‬ ‭AFR53‬‬ “Die HELE SKRIF is deur God ingegee en is NUTTIG tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God…
20 Jul 2022 12AM 6 min

Gideon Swart: Waarmee kan ek help?

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Waarmee kan ek help?
19 Jul 2022 11AM 4 min

Radio Pulpit debit order campaign.

Johann Els talks to Charles Van Onselen about The debit order campaign. They look at the value of making the debit orders towards Radio Pulpit so we keep on broadcasting the gospel of Jesus Christ.
18 Jul 2022 2AM 12 min
1160 – 1180