Loané van Sandwyk deel vreugde

Loading player...
Dan gesels ons met Loané van Sandwyk oor haar komedie en sang vir Jesus. Gateway News het oor haar ‘n artikel gedoen, en ons dag toe jy sal haar geniet.
7 Sep 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Jou lewenstaak

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor jou lewenstaak.
16 Jun 10AM 5 min

Huweliksfokus: Respek en waardering

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jou maat verdien respek en waardering.”
17 Jun 10AM 4 min

Genevive Roxmouth - a Gentle Guide for the Cancer Journey

Johann Els gesels met Genevive Roxmouth, 'n tweemalige oorlewende van aggressiewe Stadium 4-kanker en 'n moeder, wat die werklikhede verstaan van die hantering van siekte terwyl die lewe om jou aangaan… vandaar haar boek: A Gentle Guide for the Cancer journey
10 Jun 10AM 15 min