Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor jou lewenstaak.
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jou maat verdien respek en waardering.”
Johann Els gesels met Genevive Roxmouth, 'n tweemalige oorlewende van aggressiewe Stadium 4-kanker en 'n moeder, wat die werklikhede verstaan van die hantering van siekte terwyl die lewe om jou aangaan… vandaar haar boek: A Gentle Guide for the Cancer journey
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.