BAASRAAK RADIO Baasraak saam Coach Freek

Baasraak saam Coach Freek

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem.

Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels hy met mede-Baasrakers oor hoe hulle deur God se genade hul uitdagings, terugslae en omstandighede in die lewe baasgeraak het.

Freek is ook die aanbieder van Halftime with Coach Freek, sy radioprogram wat elke Maandag, Woensdag en Vrydag van 12:00 tot 14:00 uitgesaai word, op Heartbeat FM.

Nuwe inhoud word weekliks opgelaai. Teken in en raak deel van die Baasraak-familie.

Ondersteun Coach Freek se bediening: www.baasraak.tv/gee
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity Narrated by Coach Freek se bedieningsspan en sy vriende en vennote
67 Episodes
20 – 40

Die Here het 'n weg vir my gemaak - Adrian Meyer.

Coach Freek gesels met Adrian Meyer. Adrian het bekend gestaan as ‘n gewoonte misdager en was vir baie jare tronk toe gestuur. Daar was egter vir Adrian 'n Weg uit die lewe van misdaad en geweld.Maak seker jy luister na Adrian se storie en om dit dan met almal wat…
29 Nov 2023 1 hr 25 min

Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie

Coach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees. Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig…
2 May 2023 1 hr 45 min

Herstellende Geregtigheid - Dr. Charles Flaendorp

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem. Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels…
30 Mar 2023 1 hr 24 min

Watter erfenis gaan jy vir jou kinders nalaat? - Ferdinand Ewerts

Coach Freek gesels die week met Ferdinand Ewerts van Oudtshoorn. Ferdi se droom as kind was om 'n soldaat te word. Jy huislike omstandighede het hom genoodsaak om die skool te verlaat op 'n baie jong ouderdom. Ferdie en van sy vriende het 'n bende begin vir goeie redes, maar…
3 Feb 2023 1 hr 03 min

'n Leunstoel van hoop - Coach Freek Vermaak

Ek nooi al my mede Baasraakers om na die Potgooi te luister. Ek was bevoorreg om die 26 Januarie 2023 saam my mede boetas van die Manne van die Woord Boksburg te kuier op Zoom. Ek het so bietjie van my reis met limfoon kanker verlede jaar met hulle gedeel…
2 Feb 2023 47 min

"My meisie het 'n bullet vir my gevat" - Jonathan Bezuidenhoudt

Coach Freek gesels die week met Jonathan Bezuidenhoudt. Jonathan was bevooreg om in ‘n huis groot te word waar die Here gedien was. Sy ma is oorlede toe hy 11 jaar oud was. Dinge het toe begin om skeef te loop vir hom. Verkeerde vriende het sy goeie opbrings begin…
28 Jan 2023 1 hr 26 min

Selfvertroue en Mentorskap

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem. Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels…
28 Sep 2022 1 hr 25 min

Bewaak jou hart - Jan Kokt

Het jy 'n begeerte om vry en gesond te wees? Is jou vreugde en blydskap gesteel by jou? Jy moet eenvoudig die tyd maak om na Jan se getuienis te luister as jy ja geantwoord het op die bogenoemde vrae. Deel dit ook met almal wat jy ken.
17 Sep 2022 34 min

15 redes waarom entrepreneurskap nie vir jou is nie

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem. Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels…
28 Aug 2022 1 hr 41 min
20 – 40