BAASRAAK RADIO Baasraak saam Coach Freek

Baasraak saam Coach Freek

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem.

Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels hy met mede-Baasrakers oor hoe hulle deur God se genade hul uitdagings, terugslae en omstandighede in die lewe baasgeraak het.

Freek is ook die aanbieder van Halftime with Coach Freek, sy radioprogram wat elke Maandag, Woensdag en Vrydag van 12:00 tot 14:00 uitgesaai word, op Heartbeat FM.

Nuwe inhoud word weekliks opgelaai. Teken in en raak deel van die Baasraak-familie.

Ondersteun Coach Freek se bediening: www.baasraak.tv/gee
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity Narrated by Coach Freek se bedieningsspan en sy vriende en vennote
67 Episodes
40 – 60

Lukas deel sy sementstoor storie met ons

Coach gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade.
4 Aug 2022 1 hr 55 min

Waar begin die entrepreneur?

Wat is entrepreneurskap en hoe pak ‘n mens jou eie besigheid aan? Coach Freek en sy mede afrigterspan gesels oor entrepreneurskap en gee raad.
27 Jul 2022 1 hr 35 min

More gaan die son weer skyn - Coach Freek

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem. Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels…
7 Jul 2022 17 min

Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek

Coach Freek se Preek by die Caledon Korrektiewe Sentrum. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons…
21 Apr 2022 48 min

Aan watter kant van die kruis staan jy - Coach Freek

Coach Freek se preek so paar jaar gelede by die Leeupraat Manne groep in Bloemfontein. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis…
17 Apr 2022 49 min

Coach Freek gesels met Quinton Taylor.

Die Sizzlers-slagting het op 20 Januarie 2003 in Seepunt, Kaapstad plaasgevind. nege mense is grusaam vermoor. Die slagoffers is by 'n gay-masseersalon genaamd Sizzlers by Grahamweg 7 vermoor. Elke kamer het 'n gru-verhaal vertel van pyn, lyding, vrees, marteling, afgryse. Daar was bloed spatsels oorals oor die mure, matte en…
3 Apr 2022 1 hr 11 min

Daar is 3 dinge wat ek weet - Freek Vermaak

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem. Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels…
13 Jan 2022 13 min

Van Islam na die Lam - Hein Adams

Hein Adams se storie sal jou tone laat krul van lekker kry. As weggooi kind het Hein opgeêindig by 'n Moslem Familie. Op die ouderdom van 8 jaar was dit Hein se wens om opgelei te word in die Koran. Sy naam is verander na Hashim - "Oorlogsvegter van geregtigheid"…
27 Dec 2021 46 min

Besig om te lewe - Franna Vorster

'n Vriend van Franna het hom gebel met 'n boodskap van die Here af; "Franna jy is nie besig om te sterf nie, maar jy is besig om te lewe." Hoekom sal God so iets vir Franna sê wat so gesond en fiks was? Luister na Franna se storie soos…
15 Dec 2021 32 min

Soek die Here in jou oomblik van benoudheid - Freek Vermaak

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem. Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels…
11 Dec 2021 1 hr 29 min

Woord van Bemoeding vanaf Coach Freek

Freek Vermaak, beter bekend as Coach Freek, The Underdog Coach en The Prison Preacher, inspireer mense al vir 25 jaar met ’n kragtige boodskap van hoop, geloof en herstel. Sy bediening het hom na tronke, skole, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede geneem. Op die Baasraak saam Coach Freek Podcast gesels…
6 Jul 2021 13 min

Vergewe my asb? - Coach Freek

Coach Freek het 'n paar jaar gelede by die Upington Vroue gevangenis gaan bedien en het vir die vroue gevra om hom te vergewe. Maak seker jy luister na die potgooi as jy wil weet hoekom Coach vergifnis gevra het.
11 Mar 2021 52 min
40 – 60