Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,180 Episodes
960 – 980

Liefde agter tralies: Verlief op ’n misdadiger

Carla van der Spuy se boek "Liefde agter tralies: Ware Suid-Afrikaanse verhale" is vroeër vanjaar uitgereik. Sy het in Maroela Media se ateljee 'n draai kom maak om te gesels oor die liefdesverhale wat dié boek geïnspireer het.
4 Nov 2019 14 min

Luister: Neil Nachtrein se lirieke kom diep uit die hart

Die sanger en liedjieskrywer Neil Nachtrein is ’n musiekreus in ’n klein dorpie in die hartjie van die Vrystaat. Hy het onlangs sy nuutste solo-album, 'Op plekke waar ons eens was', uitgereik en Anja van der Merwe van Maroela Media het hieroor met hom gesels.
25 Oct 2019 13 min

Ricus Nel gesels oor drome, sukses en sy jongste musiekvideo

Ricus Nel het ook ʼn draai in Maroela Media se ateljee kom maak en met ons gesels oor sy jongste musiekvideo van die lied “Bokkies jag”. Hy het ook gesels oor die wegholsukses van “Boerepompie” wat hy saam met Snotkop opgeneem het en wat aanhangers by vanjaar se Afrikaans is…
18 Oct 2019 15 min

'Selfbestuur bevry ons van swak staatsbestuur'

“As ek sien hoe Israel die woestyn oorwin en die Nederlanders die see terughou, is daar beslis nog baie rede om te hoop vir die Afrikaanse kultuurgemeenskap.” Flip Buys van die Solidariteit Beweging het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor sy boek getiteld 'Die pad na selfbestuur –…
9 Oct 2019 14 min

Nataniël se jongste produksie: ‘Elke lied het sy eie uitrusting’

Nataniël het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media meer vertel het oor sy jongste kragtoer op die planke getiteld 'When Giants Waltz'. Teaterliefhebbers kan uitsien na sy 18de produksie by Emperor's Palace in Kemptonpark wat met 12 onvergeetlike konserte spog. Dit beloof om ’n boeiende skepping te wees met…
30 Sep 2019 6 min

‘Kontreistories’: Dit gaan oor storievertel om ’n tafel

Maroela Media laat dié kuns van storievertel op vanjaar se Aardklop herleef met die produksie 'Kontreistories'. Esté Meyer Jansen het met Susan Lombaard gesels om meer oor die teaterproduksie uit te vind en hoekom storievertel vir dié mediahuis só belangrik is.
25 Sep 2019 7 min
960 – 980