Enkelsnit laat val kollig op kinders met spesiale behoeftes

Loading player...
Ziya, ook beter bekend as Jana Viljoen, het pas die hartroerende musiekvideo van haar jongste enkelsnit, "Lonely Together", uitgereik. Sy het met Maroela Media vanuit Philadelphia in die VSA met Zoom gesels oor hoe die liedjie ontstaan het.
9 Jul 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min