Organisasie neem Bybels na uithoeke van die aarde

Loading player...
Meer as 260 miljoen Christene wêreldwyd ervaar ernstige vervolging weens hul geloof in Jesus. Een van die grootste behoeftes vir hierdie gelowiges is Bybels. Dit is egter ’n groot uitdaging om Bybels in sekere dele van die wêreld te versprei. Jan Gouws van Geopende Deure het met Maroela Media gesels oor die organisasie se bediening met die verspreiding van Bybels.
5 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min