‘ʼn Droom is nie bedoel vir die donker nie’

Loading player...
Die 23-jarige Bloemfonteiner Gerduan Kemp het amper sy drome deur sy vingers laat glip het toe hy ʼn ander rigting as musiek ingeslaan het met sy studies. Hy het wel sy pad terug na sy musiekdroom gevind en nou wil ander inspireer om dieselfde te doen met sy derde enkelsnit, “Dagbreekdrome”.
19 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min