#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary
443 Episodes
400 – 420

GROOTtrauma 30 Mei 2018

Die afgelope week was kinderbeskermings week. Ons gesels oor die veiligheid van kinders in verskeie situasies en kenners deel eerstehandse stories van gru-en-noodlottige situasies wat hul beleef het. Gaste is Dr Jaco van Niekerk (direkteur: Med24 trauma eenheid), Gareth Pahl (High Risk Unit), Willie Lightfoot (Life Med) en Ruan Vermaak…
30 May 2018 33 min

#MyStorie - Dennis

Elke dag as ons werk toe ry, of oor naweke rondrits, kyk ons vas in hawelose persone by 'n verkeerslig of straathoek. Ek is altyd baie vinnige om te oordeel. En, wonder gereeld.. Hoe beland jy op straat? Die eintste vraag het my genoop om by die organisasie PEN 'n…
24 May 2018 11 min

GROOTtrauma 23 Mei 2018

Christo en Annelize Brits kuier in die ateljee en vertel meer van, onder andere hul uitdagings om 'n blinde seun groot te maak. Hul deel ook wat hul geleer het oor die jare. Ons gesels ook oor die noodsaaklikheid van noodhulp (eerste hulp). Dr Jaco van Niekerk en Gareth Pahl…
23 May 2018 36 min

GROOTtrauma 16 Mei 2018

17 Mei is Internasionale Hipertensie bewusmakingsdag. Ons kenners wat oor die toestand gesels is: Dr Jaco van Niekerk en Dr Ettienne Martiz. Dr Maritz gesels ook verder oor knie beserings.
16 May 2018 36 min

GROOTtrauma 09 Mei 2018

Gareth Pahl van High Risk Unit gesels oor motorist se veiligheid tydens inbrake en transito rooftogte en ons gesels met Corne Griffiths oor 'n persoonlike ervaring van 'n nare situasie wat sy in was en oorkom het met die hulp van Crisis on Call. Marius Vermaak is ons ander gas,…
9 May 2018 34 min

GROOTtrauma 02 Mei 2018

Nicolene Strydom deel haar persoonlike storie. Haar seun, Nathan, is slegs 'n paar dae na geboorte oorlede weens die virus Groep B Streptococcus Meningitis. Dr Jaco van Niekerk deel ook sy kommentaar ivm die virus. Verder gesels ons ook oor die onlangse geweld langs die N3 en hoe jy jouself…
2 May 2018 36 min

GROOTtrauma 25 April 2018

Wat is die verskil tussen griep en verkoue? Dr Jaco van Niekerk is my gas vanaand en gesels oor verkoue/griep simptome. Willie Lightfoot (Life Med Ambulaansdiens) gesels oor die belangrikheid van eerste hulp opleiding.
25 Apr 2018 33 min

18 April 2018 #GROOTtrauma

Ons gesels oor sportbeserings. Gaste soos gewoontlik: Dr Jaco van Niekerk, Dr Neville Vlok & Garth Pahl (High Risk Unit). Crisis on Call - Ruan Vermaak
18 Apr 2018 36 min

GROOTtrauma 11 April 2018

Claudette Ainslie gesels oor haar dogter se verdrinking en die moeilike omstandighede post-trauma. Dr Jaco van Niekerk gesels oor Malaria.
11 Apr 2018 36 min

GROOTtrauma 04 April 2018

Dr Rodney Seale is weer ons gas asook Adv. Tinus Holliday en hulle gesels oor Boelies by die werk. Dr Jaco van Niekerk is ook weer ons gas.
4 Apr 2018 33 min

GROOTtrauma 28 Maart 2018

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
28 Mar 2018 37 min

GROOTtrauma 21 Maart 2018

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
21 Mar 2018 34 min

GROOTtrauma 14 Maart 2018

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
14 Mar 2018 35 min

GROOTtrauma 07 Maart 2018

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
7 Mar 2018 39 min

GROOTtrauma 28 Feb 2018

Die 3de Maart 2018 is wêreld gehoor dag, Jackie Oosthuizen, Prinses Mabuza en Marelize Gouws van Transoranje skool vir dowes het in die ateljee gekuier. Ons gesels ook oor hoofbeserings met gaste: Dr Jaco van Niekerk, Willie Lightfoot en Ruan Vermaak.
28 Feb 2018 39 min

GROOTtrauma 21 Feb 2018

Dit nasionale gesondheids week en ons gesels met Marijke van der Westhuizen (Getroud met rugby) oor 'n gesonde lewensstyl. Dr Jaco van Niekerk en Gareth Pahl (High Risk Unit) is die ander gaste.
21 Feb 2018 36 min

GROOTtrauma 14 Feb 2018

Dit is nasionale Epilepsy week en ons kenners, Dr Jaco van Niekerk, Willie Lightfoot gesels meer hieroor.
14 Feb 2018 35 min

GROOTtrauma

Vanaand gesels ons oor CRIME SCENE CLEANUP, Verpleegkunde in 'n trauma omgewing en vra die vraag: Hoekom ry 'n ambulans partykeer verby 'n hospitaal na 'n volgende een?
7 Feb 2018 36 min

GROOTtrauma 31 Jan 2018

Marisa Leicester (Radiografis) gesels oor haar industrie en werk en 24 Jan 2018 se kenners kuier weer in die ateljee om verder te gesels oor selfdood. (Dr Rodney Seale, Dr Jaco van Niekerk en Henning Jacobs).
1 Feb 2018 37 min

GROOTtrauma 24 Jan 2018 - SELFDOOD

Vanaand gesels ek en ’n paar kenners oor ’n baie sensitiewe onderwerp: selfdood. Dr Rodney Seale, Dr Jaco van Niekerk, Henning Jacobs en Ruan Vermaak is vanaand se gaste. #GROOTtrauma #CrisisOnCall
24 Jan 2018 38 min
400 – 420