#GROOTtrauma 03 April 2019 Dr Henk Swanepoel gesels oor die sielkunde van misdadigers

Loading player...
Vanaand kuier Dr Henk Swanepoel in die ateljee. Hy is die mede-skrywer van die boek - Sielsiek - Die psige van Suid-Afrika se koelbloedigste misdadigers. Hy verduidelik die verskillende persoonlikheidsversteurings. Xander Loubser (Best Care), Esmaralda Burger en Dr Jaco van Niekerk gesels saam.
3 Apr 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 9 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr…
9 Sep 44 min

#GROOTtrauma | 2 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco…
2 Sep 43 min

#GROOTtrauma | 26 Augustus 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand. >Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel? >Jou oë as ’n venster na jou gesondheid >Dr Jaco se wenk vir die week
26 Aug 46 min

#GROOTtrauma | 19 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese vasvra vraag >Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg? >Ek is nie meer siek nie… ek hoes net! >Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees? >Nuwe riglyne…
19 Aug 35 min

#GROOTtrauma | 12 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede >Minority Donor Awareness Month >Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer >Dr Jaco se wenk vir…
12 Aug 40 min