Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Jeandre Bester, 'n gerehabiliteerde dwelmverslaafde gesels oor sy ondervinding met dagga. Dr Jacques Koning, Xander Loubser (Best Care) en Dr Jaco van Niekerk gesels ook meer oor die mediese voor-of-nadele van dagga.
Pierre Hogewoning kuier in die ateljee en gesels meer oor die nie-winsgewende organisasie, EST (Emergency Support Team) en die werk wat hulle as vrywilligers in en om Pretoria doen. Dr Jacques Koning en Dr Jaco van Niekerk gesels oor Diabetes Mellitus.
Dr Adriaan Snyders kuier saam in die ateljee en ons gesels hartsake. September is nasionale hartaanval bewusmakings maand en ons gesels oor die gesondheid van jou hart. Dr Jaco van Niekerk is ook weer in die ateljee saam Pieter Cloete
Die paneel gesels oor frakture. Tommy Louw van Pretoria Crime Prevention Forum (op die toep - Zello) gesels oor misdaag die afgelope week. Gaste: Dr Jaco van Niekerk, Xander Loubser (Best Care) en Esmaralda Burger (Netcare).
Die week laat ons jou toe om vrae aan ons kenners te vra. In die ateljee is Dr Jacques Koning (Internis), Dr Jaco van Niekerk (Direkteur - Med24 Trauma eenheid), Xander Loubser (Best Care) en Esmaralda Burger (Netcare) in die ateljee.
In die week se program gesels ons oor spinale beserings en die trauma wat dit meebring. Gaste: Dr Jaco van Niekerk (Direkteur: Med24 Trauma eenheid) & Xander Loubser (Best Care).
Die week gesels Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser oor hoofbeserings en Esmaralda Burger vrae ook so paar kern vrae vir die twee. Tommy Louw van Pretoria Crime Prevention Forum (op die app - Zello) gesels oor die belangrikheid van een noodnommer/diens.
Vanaand gesels ons (en demonstreer) borskas trauma. Gaan loer gerus na die Facebook Live videos op GROOTfm se Facebookblad. Gaste vanaand: Esmaralda Burger, Xander Loubser (Best Care) en Dr Jaco van Niekerk (Direkteur: Med24 Trauma eenheid).
Goeie Nuus Vrydag storie: Jong kinders se toegang tot die Bybel en 'n verhouding met die Here lê vir Shania-Lee Mayoss (12) na aan die hart en daarom het sy besluit om 'n projek van stapel te stuur om meer kinders in dié opsig te help.
Irma Schutte (maatskaplikewerker) gesels oor kinder verwaarlosing. Xander Loubser (Best Care) en Dr Jaco van Niekerk gesels meer oor veiligheid mbt swangerskap en bestuur (trauma). Tommy Louw (PCPF - Pretoria Crime Prevention Forum) vertel meer oor die oorlog teen kabeldiefstal en hoe jy kan help.
Dr Jaco van Niekerk beantwoord ons Facebookvraag: Afbindtoestelle/toernikette om bloeding te stop red ledemate - Waar of Vals. Xander Loubser en Esmaralda Botha wys hoe om bloeding te stop. Ek gesels ook met Matilda Viviër van Pretoria Crime Prevention Forum (PCPF) oor misdaad tendense in en om Pretoria. Gaan loer…
Ons gesels met Prof Corné van Walbeek oor statistieke van 'binge drinking' in Suid-Afrika en Prof Neo Morojele gesels oor hoe om 'binge drinking' in Suid-Afrika aan te spreek. Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser gesels ook oor Dinsdag se vliegtuig ongelukig. Dr van Niekerk deel ook meer van…
Die week gesels ons oor beroertes, waarna jy moet kyk, wat dit is ens. Xander Loubser van Best Care gee ook raad waarna om te kyk indien iemand 'n moontlike beroerte kry. Dr Jaco van Niekerk deel die week ook meer oor 'triage" van pasiente by 'n ongelukstoneel of ongevalle…
Die week gesels ek met "S" (om haar identiteit te beskerm, het ek haar S-genoem). Sy is 'n sekswerk in Pretoria. Sy vertel van haar jonger dae en hoe sy by sekswerk betrokke geraak het. #MyStorie elke laaste Donderdagaand van die maand, 20:30.
Dié program word opgedra aan Neels Rademeyer, rugby speler van Tuine Sport Klub (Grizzly's) wat onlangs oorlede is aan 'n hartaanval tydens 'n rugby wedstryd. Ons gesels met Erika Coetzee wat 'n hartaanval oorleef het weens suksesvolle KPR, Xander Loubser (Best Care) vertel (en wys) ons hoe om KPR te…
Ons gesels oor veiligheidsgordels en die belangrikheid daarvan. Saam in die ateljee is Dr Jaco van Niekerk (Direkteur: Med24 Montana Trauma eenheid) en Xander Loubser (Besturende Direkteur: Best Care).
Ons gesels oor hartaanvalle, David van Staden het die afgelope week se rooftog by 'n winkelsentrum op kamera vasgevang, ons gesels met hom oor die trauma van die gebeure, Tommy Louw van PCPF (Pretoria Crime Provention Forum) gesels oor misdaad tendense die afgelope week en Xander Loubser (Besturende Direkteur van…
Wat is daai kritiese oomblik in 'n persoon se lewe waar hy/sy totaal beheer verloor en moordpleeg. Kan enige persoon 'n moordenaar word/wees? Prof Gérard Labuschagne, 'n Forensiese Sielkundige wat by van Suid-Afrika se grootste moordsake betrokke was (Inge Lotz, Oscar Pretorius & van Breda) gesels meer oor die onderwerp…
6 Jun 2018
31 min
380 – 400
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.